Bruinmalgas | |
---|---|
Bruinmalgas in Oahu, Hawaii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. leucogaster
|
Binomiale naam | |
Sula leucogaster (Boddaert, 1783)
| |
Wêreldverspreiding,[2] met die vier subspesies in verskillende kleure |
Die bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voël bekend as Brown booby.
Die 4 subspesies wat erken word is:
Sulidae (malgasse) |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sula leucogaster. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)