Carles Puigdemont i Casamajó | |
Carles Puigdemont i Casamajó in 2016 | |
President van Katalonië
| |
Ampstermyn 10 Januarie 2016 – 28 Oktober 2017 | |
Vise | Oriol Junqueras |
---|---|
Voorafgegaan deur | Artur Mas |
Opgevolg deur | Quim Torra |
Burgemeester van Girona
| |
Ampstermyn 1 Julie 2011 – 11 Januarie 2016 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 29 Desember 1962 Amer, Girona, Katalonië, Spanje |
Politieke party | Demokratiese Konvergensie van Katalonië (CDC) and Saam om Ja (JxSí) |
Eggenoot/-note | Marcela Topor |
Kind(ers) | Magalí, Maria |
Alma mater | Universiteit van Girona |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Carles Puigdemont i Casamajó (Katalaans: [karɫəs pudʒðəˈmon i kazəmə'ʒo]; * 29 Desember 1962 in Amer, Girona, Katalonië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat op 16 Januarie 2016 as die 130ste president van Katalonië ingehuldig is.