Caroline Wozniacki in 2015 | ||
Land | Denemarke | |
---|---|---|
Woonplek | Monte Carlo, Monaco[1] | |
Geboortedatum | 11 Julie 1990[1] | |
Geboorteplek | Odense, Denemarke[1] | |
Lengte | 1,77 m[1] | |
Gewig | 63 kg[1] | |
Afrigter | Piotr Woźniacki (2004–2020)[1] | |
Begin professioneel | 18 Julie 2005[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $36 441 868 (soos op 9 September 2024)[1] (7de van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | carolinewozniacki.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 654–279 (70,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 30 WTA,[1] 4 ITF | |
Hoogste rang | No. 1 (11 Oktober 2010)[1] | |
Huidige rang | No. 73 (9 September 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2018) | |
Franse Ope | KE (2010, 2017) | |
Wimbledon | 4R (2009, 2010, 2011, 2014, 2015, 2017) | |
VSA-Ope | E (2009, 2014) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | W (2017) | |
Olimpiese Spele | KE (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 39–56 (41,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 2 WTA[1] | |
Hoogste rang | No. 52 (14 September 2009)[1] | |
Huidige rang | No. – (9 September 2024)[1] | |
Australiese Ope | 2R (2008) | |
Franse Ope | 2R (2010) | |
Wimbledon | 2R (2009, 2010) | |
VSA-Ope | 3R (2009) | |
Laaste opgedateer op: 9 September 2024. |
Caroline Wozniacki[3] (Deens: [kɑːoliːnə vʌsniˈɑɡi], Pools: [vɔʑˈɲat͡ski]; gebore op 11 Julie 1990 in Odense, Denemarke) is 'n Deense beroepstennisspeler. Sy is 'n voormalige Wêreld Nr 1 op die WTA-toer, en het hierdie posisie vir 67 weke beklee.[4] Sy was die eerste vrou van 'n Skandinawiese land om die topposisie en 20ste algeheel te hou.[5]
Sedert haar WTA-debuut in 2005 het sy haar jaareindposisie elke jaar verbeter tot die afronding as die topspeler in beide 2010 en 2011. Wozniacki het 23 WTA-titels gewen teen Augustus 2014, drie in 2008, drie in 2009, ses in 2010 (die meeste in 'n jaar deur 'n WTA speler van 2008–2011),[6] ses in 2011, twee in 2012, en een elk in 2013, 2014 en 2015. Sy was die naaswenner in die 2009 en 2014 Amerikaanse Ope en die 2010 WTA-toerkampioenskap in Doha na Kim Clijsters.
Caroline Wozniacki het die 2006 Wimbledon-damesenkelspeltitel en tydens die Australiese Ope in 2018 haar eerste Grand Slam-toernooi gewen. Sy hou ook twee WTA-titels in die dubbelspel. In 2008 het Wozniacki die titel as die "WTA-nuweling van die jaar" gewen.
Die tabel toon Wozniacki se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2007 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2008 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 4 |
2009 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 4 | Eindstryd |
2010 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 4 | Halfeindstryd |
2011 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Rondte 4 | Halfeindstryd |
2012 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2013 | Rondte 4 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2014 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 4 | Eindstryd |
2015 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 4 | Rondte 2 |
2016 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Halfeindstryd |
2017 | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Rondte 4 | Rondte 2 |
2018 | Wenner | Rondte 4 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2019 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2020 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Toernooi nie gehou nie | Nie deelgeneem nie |
2023 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 |
2024 | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Rondte 4 |