Swazi-uiehout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Rhizophoraceae |
Genus: | Cassipourea |
Spesie: | C. swaziensis
|
Binomiale naam | |
Cassipourea swaziensis Compton, (1967)
|
Die Swazi-uiehout (Cassipourea swaziensis) is 'n struik of 'n boom wat aan die familie van mango-agtiges (Rhizophoraceae) behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en Eswatini. Die boom se FSA-nommer is 531.1.[2]