Chaim Weizmann חיים ויצמן (he) | |
In 1949 | |
1ste President van Israel
| |
Ampstermyn 17 Februarie 1949 – 9 November 1952 | |
Voorafgegaan deur | David Ben-Gurion |
---|---|
Opgevolg deur | Yosef Sprinzak (wnd.) |
Ampstermyn 16 Mei 1948 – 17 Februarie 1949 | |
Voorafgegaan deur | David Ben-Gurion |
Opgevolg deur | / |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Chaim Azriel Weizmann 27 November 1874 Motal, Russiese Ryk (tans Wit-Rusland) |
Sterf | 9 November 1952 (op 77) Rehovot, Israel |
Politieke party | HaTzionim HaKlaliym (Algemene Sioniste) |
Eggenoot/-note | Vera Weizmann († 1966) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Tegniese Universiteit Darmstadt, Tegniese Universiteit Berlyn, Universiteit Freiburg |
Chaim Azriel Weizmann (1874 - 1952) was 'n Brits-Israelse biochemikus, politikus, en belangrike Sionis.
Weizmann is gebore in die Russiese Ryk. Hy het skeikunde in Duitsland en Switserland gestudeer, en was 'n professor in die biochemie aan die Universiteit van Manchester gewees. Vanaf 1948 tot 1949 was hy die voorsitter van die Voorlopige Staatsraad van Israel (sê dit president), en vanaf 1949 tot 1952 die eerste president van Israel gewees.
Voorafgegaan deur David Ben-Gurion |
President van Israel 1948-1952 |
Opgevolg deur Yosef Sprinzak (wnd.) |