Clark James Gable | |
Geboorte | 20 September 1988 Malibu, Kalifornië |
---|---|
Sterfte | 22 Februarie 2019 (op 30) Dallas, Texas |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clark James Gable (20 September 1988 – 22 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ordinary Madness (2001), Looking for Clarissa (2013), Heckle (2018), en Sunset at Dawn. Hy was die kleinseun van Clark Gable.