Colin Clark | |
Gebore | Londen, Engeland | 2 November 1905
---|---|
Oorlede | 4 September 1989 (op 83) Brisbane, Australië |
Nasionaliteit | Brits/Australies |
Alma mater | Universiteit van Oxford |
Doktorale student(e) | Sir Richard Stone V.K.R.V. Rao Sir Alexander Cairncross Hans Singer |
Invloed op | Angus Maddison |
Ekonomiese sektore |
---|
Drie-sektore-hipotese |
Primêre sektor: grondstowwe Sekondêre sektor: vervaardiging Tersiêre sektor: dienste |
Bykomende sektore |
Kwaternêre sektor: inligtings-dienste Kwinêre sektor: menslike dienste |
Teoretici |
AGB Fisher · Colin Clark · Jean Fourastié |
Sektore volgens eienaarskap |
Sake sektor · Private sektor · Openbare sektor · Vrywillige sektor |
Colin Grant Clark (2 November 1905 – 4 September 1989) was 'n Britse en Australiese ekonoom en statistikus wat in beide die Verenigde Koninkryk en Australië gewerk het. Hy het eerste die gebruik van die bruto nasionale inkomste as die basis vir die bestudering van nasionale ekonomieë voorgestaan.