Deurmekaarbos | |
---|---|
![]() | |
Groeiwyse | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. rigida
|
Binomiale naam | |
Ehretia rigida |
Die Deurmekaarbos (Ehretia rigida) is 'n struik of 'n klein boom. Die boom kom wydverspreid voor in bosveld en die Karoo wes en noord van Port Elizabeth en strek tot in die suidweste van Zimbabwe en ooswaarts tot by Kosibaai. Die boom het klein blommetjies en die blare het skuurpapieragtige rande.