Diepsloot | |
---|---|
Diepsloot | |
Koördinate: 25°56′5″S 28°0′45″O / 25.93472°S 28.01250°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 1600 |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,00 km2 (4,63 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 138 329 |
• Digtheid | 11 527/km2 (29 850/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.0% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 22.8% |
• Zoeloe | 19.9% |
• Tsonga | 10.5% |
• Ndebele | 10.5% |
• Ander | 36.3% |
Poskode (strate) | 2189 |
Poskode (posbusse) | 2189 |
Skakelkode | 011 |
Diepsloot is 'n nedersetting langs die N14 nasionale pad in Gauteng, Suid-Afrika. Die gemeenskap het ontstaan toe die Suid-Afrikaanse Nasionale regering dit as 'n lae-ekonomiese behuisingsprogram ontwikkel het. Diepsloot is naby die Lanseria-lughawe en Randburg.