Datum van stigting of ontstaan | 2008 |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Geleë in administratiewe eenheid | Pretoria |
Ligging | Pretoria |
Amptelike webwerf | http://www.ditsong.org.za/index.htm |
Die Ditsong Museums is 'n samesmelting van agt museums in die Pretoria en Johannesburg omgewings in die Gauteng Provinsie. Die museums "het uiteenlopende versamelings wat die velde van fauna en flora, paleontologie, militêre geskiedenis, kulturele geskiedenis, geologie, antropologie en argeologie."[1]
Ditsong bestuur verskeie instansies vanuit sy sentrale hoofkwartier in die voormalige Bantoesakegebou in Kerkstraat, Pretoria.