Duitstalige Gemeenskap Deutschsprachige Gemeinschaft (de) Communauté germanophone (fr) Duitstalige Gemeenschap (nl) | |
---|---|
Algemene inligting | |
Land: | België |
Amptelike tale: | Duits |
Hoofstad: | Eupen |
Oppervlakte: | 853,64 km² [1] |
ISO 3166-2: | |
Amptelike webwerf: | Ostbelgien |
Bevolking | |
Bevolking (totaal): | 79 383 (1 Januarie 2023) [2] |
Bevolkingsdigtheid: | 93/km² |
Instellings | |
Gestig op: | 30 Januarie 1984 |
Regeringsvorm: | Parlementêre demokrasie |
Eerste Minister: | Oliver Paasch (ProDG) |
Vakansie: | 15 November |
Ligging | |
Vlaamse Gewes Waalse Gewes Brusselse Hoofstedelike Gewes | |
Vlaamse Gemeenskap Franse Gemeenskap Duitstalige Gemeenskap |
Die Duitstalige Gemeenskap (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft, Frans: Communauté germanophone, Nederlands: Duitstalige Gemeenschap) is die kleinste van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België. Daar word soms ook na verwys as die Duitstalige Gemeenskap van België (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Duitstalige Gemeenskap is gesetel in die klein hoofstad, Eupen.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |