Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dwergthunbergia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. natalensis
|
Binomiale naam | |
Thunbergia natalensis Hook.
| |
Sinonieme | |
|
Die dwergthunbergia (Thunbergia natalensis) is 'n struik wat voorkom in Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Eswatini, Zimbabwe en verder noord in Oos-Afrika. Die struik word tot een meter hoog. Dit is 'n gewilde tuinplant en blom gedurende die somer. Die struik het onvertakte stingels vanaf 'n bosagtige basis. Die blare is teenoorstaande in die blaaroksels, tregtervormig, wit tot ligmauve met 'n geel kelk. Die kelk is verberg deur ligkleurige skutblare met 'n opvallende groen netwerk van are. In Engels staan die plant bekend as Natal bluebell.