Kleinkoraalboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Erythrina |
Spesie: | E. humeana
|
Binomiale naam | |
Erythrina humeana Spreng. 1826
| |
Sinonieme | |
|
Die kleinkoraalboom (Erythrina humeana) is boom wat inheems is in Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Mosambiek, Mpumalanga, die Oos-Kaap en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 243.1.[1]