Esperança Bias | |
Speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 Januarie 2020 | |
Voorafgegaan deur | Verónica Macamo |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Esperança Laurinda Francisco Nhiuane Bias 28 Julie 1958 Mosambiekeiland |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Politieke party | FRELIMO |
Kind(ers) | 2 |
Esperança Laurinda Francisco Nhiuane Bias (gebore 28 Julie 1958 in Mosambiekeiland), ook bekend as Esperança Bias, is 'n Mosambiekse politikus en die huidige speaker van die Vergadering van die Republiek Mosambiek. Sy is op 13 Januarie 2020 tot die amp verkies. Vanaf 2005 tot 2015 het sy as Mosambiek se minister van minerale bronne gedien. Bias is 'n lid van die regerende FRELIMO.[1]