Europese slopeend | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie | |
![]() | |
Vroutjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. clypeata
|
Binomiale naam | |
Anas clypeata | |
Verspreiding in Europa. Somer: lig groen. Winter: blou. Hele jaar: Donker groen. |
Hierdie spesie in onverwisselbaar in die Noordelike halfrond as gevolg van hulle groot plat snawel. Die broeiende manlike voël het 'n groen kop, wit bors en bruin onderkant en flanke. In vlug kan vaal-blou voorvlerkvere gesien word wat deur 'n wit grens geskei word van die res van die groen vere. Die vroulike eend is ligbruin en het grys voorvlerkvere.
Hierdie eend verkies oop waterryke areas soos grasvlaktes en vleie.
Die Europese slopeend broei in die noorde van Europa en Asië en in die meeste van Noord-Amerika.
Hierdie eend-spesie is redelik stil.