FIFA Fußball-Weltmeisterschaft Deutschland 2006 | |
---|---|
![]() | |
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | ![]() |
Datums | 9 Junie – 9 Julie |
Spanne | 32 (van 6 konfederasies) |
Stadions | 12 (in 12 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | ![]() |
Tweede plek | ![]() |
Derde plek | ![]() |
Vierde plek | ![]() |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 64 |
Doele | 147 (2.3 per wedstryd) |
Bywoning | 3 359 439 (52 491 per wedstryd) |
Meeste punte | ![]() |
Beste speler | ![]() |
← 2002 2010 → |
Die 18de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 2006 – Deutschland 2006; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 9 Junie tot 9 Julie 2006 in Duitsland aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Duitsland aangebied is, ná die 1974-toernooi, en die tiende in Europa. Duitsland het daarmee die vierde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986, Italië in 1990 en Frankryk in 1998. Dié toernooi is onder die leuse Die Welt zu Gast bei Freunden (“Die wêreld as ’n gas by vriende”) gehuisves en weens die goeie somerweer en atmosfeer later Sommermärchen (“somersprokie”) genoem. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 het as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien.
32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Italië het die toernooi gewen nadat hulle Frankryk in die eindstryd geklop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het. Die eindtelling was Italië 1 – Frankryk 1, maar Italië het met 5–3 ná strafdoele gewen.[2] Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Italië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 in Suid-Afrika gekwalifiseer. Die gasheer Duitsland het in die derde en Portugal in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Brasilië is in die kwarteindrondte uitgeskakel.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Angola, Ghana, Ivoorkus, Oekraïne, Serwië en Montenegro, Togo, Trinidad en Tobago en Tsjeggië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Oekraïne het vroeër deel uitgemaak van die Sowjetse nasionale sokkerspan, Serwië en Montenegro van die Joego-Slawiese en Tsjeggië van die Tsjeggo-Slowaakse s’n; al drie was van die suksesvolste mededingers tydens Sokker-Wêreldbekertoernooie.
Duitsland is op 6 Julie 2000 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. Ander kandidaatlande was Brasilië, Engeland, Marokko en Suid-Afrika, maar Brasilië het voor die stemming hulself onttrek. Suid-Afrika sou uiteindelik gasheer vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 word.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006[3] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Land | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 3 | |||
![]() |
10 | 11 | 12 | |||
![]() |
6 | 11 | 11 | |||
![]() |
5 | 2 | – | |||
![]() |
3 | – | – |
Die gasheer Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), vier vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en CONCACAF, asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.
Dit was die eerste keer dat die verdedigende kampioen, destyds Brasilië, nie regstreeks vir die toernooi gekwalifiseer het nie. Verdedigende kampioene het vanaf die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 die reg van regstreekse kwalifisering geniet.
Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]
Geen deelname
Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie
Land het nie gekwalifiseer nie
Land het gekwalifiseer
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
14de | 9 | 2002 | Kampioen (1978, 1986) |
![]() |
2de | 1 | 1974 | Groepfase (1974) |
![]() |
18de | 18 | 2002 | Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002) |
![]() |
3de | 2 | 2002 | Agtste eindrondte (1990) |
![]() |
16de | 14 | 2002 | Kampioen (1954, 1974, 1990) |
![]() |
2de | 2 | 2002 | Groepfase (2002) |
![]() |
12de | 3 | 2002 | Kampioen (1966) |
![]() |
12de | 3 | 2002 | Kampioen (1998) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
3de | 1 | 1998 | Groepfase (1978, 1998) |
![]() |
16de | 12 | 2002 | Kampioen (1934, 1938, 1982) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
3de | 3 | 2002 | Agtste eindrondte (2002) |
![]() |
3de | 3 | 2002 | Derde plek (1998) |
![]() |
13de | 4 | 2002 | Kwarteindrondte (1970, 1986) |
![]() |
8ste | 1 | 1998 | Naaswenner (1974, 1978) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
7de | 3 | 2002 | Agtste eindrondte (1986, 1998, 2002) |
![]() |
7de | 2 | 2002 | Derde plek (1974, 1982) |
![]() |
4de | 2 | 2002 | Derde plek (1966) |
![]() |
4de | 4 | 2002 | Agtste eindrondte (1994) |
![]() |
10de | 1 | 1998 | Vierde plek (1930, 1962) |
![]() |
12de | 8 | 2002 | Vierde plek (1950) |
![]() |
7de | 6 | 2002 | Vierde plek (2002) |
![]() |
11de | 2 | 2002 | Naaswenner (1958) |
![]() |
8ste | 1 | 1994 | Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
9de | 1 | 1990 | Naaswenner (1934, 1962) |
![]() |
4de | 3 | 2002 | Groepfase (1978, 1998, 2002) |
![]() |
8ste | 5 | 2002 | Derde plek (1930) |
Wedstryde is in die volgende stede gespeel:
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is oor 31 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 9 Junie 2006 op die FIFA-wêreldbekerstadion in München met ’n wedstryd tussen die gasheer Duitsland en Costa Rica afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Olympiastadion in Berlyn op 9 Julie met die eindstryd tussen Italië en Frankryk, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[5]
Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.
Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Kwalifiseer vir die uitklopfase. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 9 Desember 2005 in die Handelskouterrein in Leipzig gehou.
32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 8 | 2 | +6 | 9 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 3 | +2 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | –2 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 3 | 9 | –6 | 0 |
9 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
4–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië) | |
Lahm ![]() Klose ![]() ![]() Frings ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
9 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan) | |
Verslag | ![]() ![]() |
14 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje) | |
Neuville ![]() |
Verslag |
15 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg Toeskouers: 50 000 Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin) | |
C. Tenorio ![]() Delgado ![]() Kaviedes ![]() |
Verslag |
20 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
0–3 | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland) | |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
20 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
1–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer) | |
Gómez ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 2 | +3 | 7 |
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 3 | 2 | +1 | 5 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 0 | 4 | –4 | 1 |
10 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko) | |
Gamarra ![]() |
Verslag |
10 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 62 959 Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer) | |
Verslag |
15 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Frankenstadion, Neurenberg Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan) | |
Crouch ![]() Gerrard ![]() |
Verslag |
15 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye) | |
Ljungberg ![]() |
Verslag |
20 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland) | |
Allbäck ![]() Larsson ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
20 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern Toeskouers: 46 000 Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië) | |
Sancho ![]() Cuevas ![]() |
Verslag |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 8 | 1 | +7 | 7 |
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 3 | 1 | +2 | 7 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 5 | 6 | –1 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 10 | –8 | 0 |
10 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg Toeskouers: 49 480 Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België) | |
Crespo ![]() Saviola ![]() |
Verslag | ![]() |
11 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Zentralstadion, Leipzig Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland) | |
Verslag | ![]() |
16 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
6–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië) | |
Rodríguez ![]() ![]() Cambiasso ![]() Crespo ![]() Tevez ![]() Messi ![]() |
Verslag |
16 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia) | |
Van Persie ![]() Van Nistelrooy ![]() |
Verslag | ![]() |
21 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje) | |
Verslag |
21 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
3–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Marco Rodríguez (Meksiko) | |
Dindane ![]() ![]() Kalou ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 5 | 1 | +4 | 9 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 4 | 3 | +1 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 2 | 1 | 1 | 2 | –1 | 2 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
11 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Frankenstadion, Neurenberg Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië) | |
Bravo ![]() ![]() Sinha ![]() |
Verslag | ![]() |
11 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay) | |
Verslag | ![]() |
16 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer) | |
Verslag |
17 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk) | |
Deco ![]() Ronaldo ![]() |
Verslag |
21 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye) | |
Maniche ![]() Simão ![]() |
Verslag | ![]() |
21 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Zentralstadion, Leipzig Toeskouers: 38 000 Skeidsregter: Mark Shield (Australië) | |
Bakhtiarizadeh ![]() |
Verslag | ![]() |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 5 | 1 | +4 | 7 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 4 | 3 | +1 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 4 | –1 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
12 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
0–3 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay) | |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
12 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië) | |
Pirlo ![]() Iaquinta ![]() |
Verslag |
17 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië) | |
Verslag | ![]() ![]() |
17 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern Toeskouers: 46 000 Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay) | |
Gilardino ![]() |
Verslag | ![]() |
22 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg Toeskouers: 50 000 Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko) | |
Verslag | ![]() ![]() |
22 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Frankenstadion, Neurenberg Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland) | |
Draman ![]() Appiah ![]() |
Verslag | ![]() |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 7 | 1 | +6 | 9 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 3 | –1 | 2 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 7 | –5 | 1 |
12 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern Toeskouers: 46 000 Skeidsregter: Essam Abd El Fatah (Egipte) | |
Cahill ![]() ![]() Aloisi ![]() |
Verslag | ![]() |
13 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko) | |
Kaká ![]() |
Verslag |
18 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Frankenstadion, Neurenberg Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België) | |
Verslag |
18 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland) | |
Adriano ![]() Fred ![]() |
Verslag |
22 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–4 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Éric Poulat (Frankryk) | |
Tamada ![]() |
Verslag | ![]() ![]() ![]() ![]() |
22 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Graham Poll (Engeland) | |
Srna ![]() N. Kovač ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 4 | 0 | +4 | 7 |
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 3 | 1 | +2 | 5 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 4 | –1 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 6 | –5 | 0 |
13 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Graham Poll (Engeland) | |
Lee Chun-soo ![]() Ahn Jung-hwan ![]() |
Verslag | ![]() |
13 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland) | |
Verslag |
18 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Zentralstadion, Leipzig Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko) | |
Henry ![]() |
Verslag | ![]() |
19 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay) | |
Verslag | ![]() ![]() |
23 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay) | |
Verslag | ![]() ![]() |
23 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië) | |
Senderos ![]() Frei ![]() |
Verslag |
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 8 | 1 | +7 | 9 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 4 | +1 | 6 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 3 | 6 | –3 | 1 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 7 | –5 | 1 |
14 Junie 2006 15:00 | ||||
![]() |
4–0 | ![]() |
Zentralstadion, Leipzig Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland) | |
Alonso ![]() Villa ![]() ![]() Torres ![]() |
Verslag |
14 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Mark Shield (Australië) | |
Jaziri ![]() Jaïdi ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
19 Junie 2006 18:00 | ||||
![]() |
0–4 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg Toeskouers: 50 000 Skeidsregter: Graham Poll (Engeland) | |
Verslag | ![]() ![]() ![]() ![]() |
19 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië) | |
Raúl ![]() Torres ![]() ![]() |
Verslag | ![]() |
23 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern Toeskouers: 46 000 Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin) | |
Verslag | ![]() |
23 Junie 2006 16:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay) | |
Tsjeftsjenko ![]() |
Verslag |
Agtste eindrondte | Kwarteindrondte | Halfeindrondte | Eindstryd | |||||||||||
24 Junie – München | ||||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
30 Junie – Berlyn | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
1 (4) | |||||||||||||
24 Junie – Leipzig | ||||||||||||||
![]() |
1 (2) |
|||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
4 Julie – Dortmund | ||||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
26 Junie – Kaiserslautern | ||||||||||||||
![]() |
2 | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
30 Junie – Hamburg | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
3 | |||||||||||||
26 Junie – Keulen | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
0 (0) | |||||||||||||
9 Julie – Berlyn | ||||||||||||||
![]() |
0 (3) |
|||||||||||||
![]() |
1 (5) | |||||||||||||
25 Junie – Stuttgart | ||||||||||||||
![]() |
1 (3) | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
1 Julie – Gelsenkirchen | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
0 (1) | |||||||||||||
25 Junie – Neurenberg | ||||||||||||||
![]() |
0 (3) | |||||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
5 Julie – München | ||||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
27 Junie – Dortmund | ||||||||||||||
![]() |
1 | derde plek | ||||||||||||
![]() |
3 | |||||||||||||
1 Julie – Frankfurt am Main | 8 Julie – Stuttgart | |||||||||||||
![]() |
0 | |||||||||||||
![]() |
0 | ![]() |
3 | |||||||||||
27 Junie – Hannover | ||||||||||||||
![]() |
1 | ![]() |
1 | |||||||||||
![]() |
1 | |||||||||||||
![]() |
3 | |||||||||||||
24 Junie 2006 17:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië) | |
Podolski ![]() ![]() |
Verslag |
24 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
2–1 (e.t.) | ![]() |
Zentralstadion, Leipzig Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland) | |
Crespo ![]() Rodríguez ![]() |
Verslag | ![]() |
25 Junie 2006 17:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België) | |
Beckham ![]() |
Verslag |
25 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Frankenstadion, Neurenberg Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland) | |
Maniche ![]() |
Verslag |
26 Junie 2006 17:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Fritz-Walter-Stadion, Kaiserslautern Toeskouers: 46 000 Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje) | |
Totti ![]() |
Verslag |
26 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–0 (e.t.) | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko) | |
Strafskoppe Streller ![]() Barnetta ![]() Cabanas ![]() |
Verslag Strafskoppe 0–3 |
Strafskoppe![]() ![]() ![]() ![]() |
27 Junie 2006 17:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye) | |
Ronaldo ![]() Adriano ![]() Zé Roberto ![]() |
Verslag |
27 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
1–3 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië) | |
Villa ![]() |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
30 Junie 2006 17:00 | ||||
![]() |
1–1 (e.t.) | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 72 000 Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye) | |
Klose ![]() Strafskoppe Neuville ![]() Ballack ![]() Podolski ![]() Borowski ![]() |
Verslag Strafskoppe 4–2 |
![]() Strafskoppe ![]() ![]() ![]() ![]() |
30 Junie 2006 21:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Hamburg Toeskouers: 50 000 Skeidsregter: Frank De Bleeckere (België) | |
Zambrotta ![]() Toni ![]() ![]() |
Verslag |
1 Julie 2006 17:00 | ||||
![]() |
0–0 (e.t.) | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Gelsenkirchen Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië) | |
Strafskoppe Lampard ![]() Hargreaves ![]() Gerrard ![]() Carragher ![]() |
Verslag Strafskoppe 1–3 |
Strafskoppe![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
1 Julie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Frankfurt am Main Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Luis Medina Cantalejo (Spanje) | |
Verslag | ![]() |
4 Julie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–2 (e.t.) | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, Dortmund Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko) | |
Verslag | ![]() ![]() |
5 Julie 2006 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
FIFA-wêreldbekerstadion, München Toeskouers: 66 000 Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay) | |
Verslag | ![]() |
8 Julie 2006 21:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Gottlieb-Daimler-Stadion, Stuttgart Toeskouers: 52 000 Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan) | |
Schweinsteiger ![]() ![]() Petit ![]() |
Verslag | ![]() |
9 Julie 2006 20:00 | ||||
![]() |
1–1 (e.t.) | ![]() |
Olympiastadion, Berlyn Toeskouers: 69 000 Skeidsregter: Horacio Elizondo (Argentinië) | |
Materazzi ![]() Strafskoppe Pirlo ![]() Materazzi ![]() De Rossi ![]() Del Piero ![]() Grosso ![]() |
Verslag Strafskoppe 5–3 |
![]() Strafskoppe ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sokkerwêreldkampioen 2006 |
---|
![]() |
Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 2006-toernooi is soos gevolg:
Kampioen
Tweede plek
Derde plek
Vierde plek
Kwarteindrondte
Agtste eindrondte
Groepfase
Geen deelname
Rang | Span | Groep | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() |
E | 7 | 5 | 2 | 0 | 12 | 2 | +10 | 17 |
2 | ![]() |
G | 7 | 4 | 3 | 0 | 9 | 3 | +6 | 15 |
3 | ![]() |
A | 7 | 5 | 1 | 1 | 14 | 6 | +8 | 16 |
4 | ![]() |
D | 7 | 4 | 1 | 2 | 7 | 5 | +2 | 13 |
In die kwarteindrondte uitgeskakel | ||||||||||
5 | ![]() |
F | 5 | 4 | 0 | 1 | 10 | 2 | +8 | 12 |
6 | ![]() |
C | 5 | 3 | 2 | 0 | 11 | 3 | +8 | 11 |
7 | ![]() |
B | 5 | 3 | 2 | 0 | 6 | 2 | +4 | 11 |
8 | ![]() |
H | 5 | 2 | 1 | 2 | 5 | 7 | −2 | 7 |
In die agtste eindrondte uitgeskakel | ||||||||||
9 | ![]() |
H | 4 | 3 | 0 | 1 | 9 | 4 | +5 | 9 |
10 | ![]() |
G | 4 | 2 | 2 | 0 | 4 | 0 | +4 | 8 |
11 | ![]() |
C | 4 | 2 | 1 | 1 | 3 | 2 | +1 | 7 |
12 | ![]() |
A | 4 | 2 | 0 | 2 | 5 | 4 | +1 | 6 |
13 | ![]() |
E | 4 | 2 | 0 | 2 | 4 | 6 | −2 | 6 |
14 | ![]() |
B | 4 | 1 | 2 | 1 | 3 | 4 | −1 | 5 |
15 | ![]() |
D | 4 | 1 | 1 | 2 | 5 | 5 | ±0 | 4 |
16 | ![]() |
F | 4 | 1 | 1 | 2 | 5 | 6 | −1 | 4 |
In die groepfase uitgeskakel | ||||||||||
17 | ![]() |
G | 3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 4 | −1 | 4 |
18 | ![]() |
B | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
19 | ![]() |
C | 3 | 1 | 0 | 2 | 5 | 6 | −1 | 3 |
20 | ![]() |
E | 3 | 1 | 0 | 2 | 3 | 4 | −1 | 3 |
21 | ![]() |
A | 3 | 1 | 0 | 2 | 2 | 4 | −2 | 3 |
22 | ![]() |
F | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 3 | −1 | 2 |
23 | ![]() |
D | 3 | 0 | 2 | 1 | 1 | 2 | −1 | 2 |
24 | ![]() |
H | 3 | 0 | 1 | 2 | 3 | 6 | −3 | 1 |
25 | ![]() |
D | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 |
![]() |
E | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 | |
27 | ![]() |
B | 3 | 0 | 1 | 2 | 0 | 4 | −4 | 1 |
28 | ![]() |
F | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 7 | −5 | 1 |
![]() |
H | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 7 | −5 | 1 | |
30 | ![]() |
G | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 6 | −5 | 0 |
31 | ![]() |
A | 3 | 0 | 0 | 3 | 3 | 9 | −6 | 0 |
32 | ![]() |
C | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 10 | −8 | 0 |
Meeste doele aangeteken:[1]
|
|
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006. |