Frauke Petry | |
Petry in 2016 | |
Lid van die Bundestag
vir Sächsische Schweiz-Osterzgebirge | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 September 2017 | |
Leier van die Alternative für Deutschland
| |
---|---|
Ampstermyn 4 Julie 2015[1] – 29 September 2017 | |
Voorafgegaan deur | Bernd Lucke |
Opgevolg deur | Jörg Meuthen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 Junie 1975 Dresden, Oos-Duitsland |
Eggenoot/-note | Sven Petry (skei 2015) Marcus Pretzell (2015–hede) |
Kind(ers) | 5 |
Alma mater | Universiteit van Reading Universiteit van Göttingen |
Frauke Petry (Duits: ˈfʁaʊkə ˈpeːtʁiː; née Marquardt; gebore 1 Junie 1975) is 'n Duitse politikus. Sy was die partyvoorsitter van die politieke party Alternative für Deutschland (AfD) van 4 Julie 2015 tot 29 September 2017. Politieke wetenskaplikes beskryf haar as 'n verteenwoordiger van die nasionaalkonserwatiewe vleuel van haar party.[2][3][4][5]
Frauke Petry het in September 2017 haar bande met die AfD verbreek.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Frauke Petry. |