Gemsbok | |
---|---|
'n Mannetjie (bul) by die Kalkheuwelboorgat in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. gazella
|
Binomiale naam | |
Oryx gazella (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding[2] |
Die gemsbok (Oryx gazella) is 'n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word.
Volwasse gemsbokke het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 120 cm. Die bul het reguit horings wat 'n "V" op sy kop vorm en tot 122 cm lank kan word.
Die koei is telkens 9 maande dragtig, waarna sy aan 'n enkele kalf geboorte gee. Gemsbokke het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.