Georgina Leonidas | |
Geboorte | 28 Februarie 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Brit |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Georgina Leonidas (gebore 28 Februarie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Nine (2009), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).