Groenklapper Doringklapper | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Loganiaceae |
Genus: | Strychnos |
Spesie: | S. spinosa
|
Binomiale naam | |
Strychnos spinosa Lam.
| |
Sinonieme | |
Die groenklapper (Strychnos spinosa) is 'n boom wat voorkom in oop bosveld vanaf die Wes-Kaap tot in Limpopo deur die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Dit het ook 'n geoksiele vorm.
Daar is 37 sinonieme vir die boom: