Grootblaarrotsvy | |
---|---|
![]() | |
Grootblaarrotsvy teen die Roodekrans in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Moraceae |
Genus: | Ficus |
Spesie: | F. abutilifolia
|
Binomiale naam | |
Ficus abutilifolia (Miq.) Miq., (1867)
| |
Sinonieme | |
|
Die grootblaarrotsvy (Ficus abutilifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat meestal voorkom in bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika.[1] Die spesie is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 63.[2]