Gupta (/ˈɡuːptə/; Devanagari: गुप्ता) is 'n algemene familienaam van Indiese oorsprong.
Volgens party akademici is die naam Gupta afgelei van die Sanskrit goptri, wat 'beskermer' of 'goewerneur' beteken.[1] Volgens die bekende historikus R. C. Majumdar is die familienaam Gupta op verskillende tye deur verskillende gemeenskappe in die noordelike en oostelike dele van Indië aangeneem..[2]
Dit kan na die volgende persone verwys:
van Gupta. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die