Gwynne Gilford

Gwynne Gilford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gloria Gwynne Gilford
Geboorte 27 Julie 1946 (1946-07-27) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Chris Pine
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1969–1987 (as an actress)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gwynne Gilford (gebore 27 Julie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fade to Black (1980) en Masters of the Universe (1987), en in die televisiereekse Petrocelli (1974) en Hart to Hart (1979).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1972: Beware! The Blob
  • 1980: Fade to Black
  • 1987: Masters of the Universe

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1974: Petrocelli
  • 1978: The Waverly Wonders
  • 1979: Hart to Hart
  • 1979: A New Kind of Family

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1974: The Boys
  • 1977: The Chopped Liver Brothers

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]