Hans van Mierlo | |
Adjunk-Eerste Minister van Nederland
| |
Ampstermyn 22 Augustus 1994 – 3 Augustus 1998 | |
Eerste minister | Wim Kok |
---|---|
Voorafgegaan deur | Wim Kok |
Opgevolg deur | Annemarie Jorritsma Els Borst |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 22 Augustus 1994 – 3 Augustus 1998 | |
Eerste minister | Wim Kok |
Voorafgegaan deur | Pieter Kooijmans |
Opgevolg deur | Jozias van Aartsen |
Leier van die D66
| |
Ampstermyn 25 Januarie 1986 – 15 Februarie 1998 | |
Voorafgegaan deur | Maarten Engwirda |
Opgevolg deur | Els Borst |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 3 Junie 1986 – 22 Augustus 1994 | |
Parlementêre leier van die D66 in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 22 Mei 1986 – 19 Augustus 1994 | |
Voorafgegaan deur | Maarten Engwirda |
Opgevolg deur | Gerrit-Jan Wolffensperger |
Lid van die Eerste Kamer
| |
Ampstermyn 13 September 1983 – 4 Junie 1986 | |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 11 September 1981 – 4 November 1982 | |
Eerste minister | Dries van Agt |
Voorafgegaan deur | Pieter de Geus |
Opgevolg deur | Job de Ruiter |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 23 Februarie 1967 – 8 Junie 1977 | |
Parlementêre leier van die D66 in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 16 Februarie 1967 – 1 September 1973 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Jan Terlouw |
Leier van die D66
| |
Ampstermyn 14 September 1966 – 1 September 1973 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Jan Terlouw |
Voorsitter van die D66
| |
Ampstermyn 14 Oktober 1966 – 16 Februarie 1967 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Geb Ringnalda |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 18 Augustus 1931 Breda, Nederland |
Sterf | 11 Maart 2010 Amsterdam, Nederland |
Politieke party | D66 |
Eggenoot/-note | Anna Los (1961-1963 Olla van Maasdijk (1964-1984) Connie Palmen (2009-2010) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Radboud Universiteit Nijmegen |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk (1931–1952) Geen (Ateïsme, (1952–2010) |
Handtekening |
Henricus Antonius Franciscus Maria Oliva (Hans) van Mierlo (gebore 18 Augustus 1931 in Breda - oorlede 11 Maart 2010 in Amsterdam) was 'n Nederlandse joernalis en politikus.
In 1966 was hy medestigter van die politieke party Demokrate 66 (D66). Van 1966 tot 1973 en van 1986 tot 1998 was hy die politieke leier van hierdie party. Onder sy leiding het D66 verskeie oorwinnings behaal, veral tydens die verkiesings vir die Tweede Kamer van die State-Generaal in 1994, toe die party 24 setels verower het.
Van 1981 tot 1982 was hy minister van Verdediging en van 1994 tot 1998 minister van Buitelandse Sake en vise-premier in die Kok I-kabinet. Hy was ook 'n parlementariër gewees.
Hans van Mierlo is op die ouderdom van 78 oorlede.