Haworthia emelyae | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. emelyae
|
Binomiale naam | |
Haworthia emelyae Poelln., (1937)
| |
Sinonieme | |
|
Haworthia emelyae is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel van die Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die westelike Karoo tot by Uniondale voor.
Die plant het ook vier subspesies: