Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Hildegard is 'n ou Duitse vrouenaam.
Hildegard is 'n ou Duitse vrouenaam, wie se eerste deel van die ou-Hoogduitse hilt(j)a = "Kampf"/’n stryd afgelei is. Die tweede deel word afgelei van die Germaanse woord vir beskerming.
Aan die einde van die 19de eeu was die naam Hildegard in Duitsland matig gewild. Dit verander soseer in die eerste paar jaar van die 20ste eeu dat die naam aan die begin van die 1910's tot aan die begin van die dertigerjare, onder die tien mees toegekende vrouename in Duitsland was - in 1922 wat dit selfs die mees algemene naam. Daarna het die gewildheid van die naam eers geleidelik en toe vanaf die middel-veertigerjare van die 20ste eeu sterk afgeneem, soseer dat dit vandag baie selde aan kinders gegee word.[1]
Die Katolieke naamdag is 17 September.