Hilton College | |
Leuse | Orando et Laborando |
---|---|
Gestig | 1869 |
Tipe | Privaat, instap |
Hoof | Peter Ducasse |
Adjunkhoof(de) | Matt Dahl |
Leerlinge | 555 seuns |
Grade | Vorm 1-5 (graad 8-12) |
Stad | Hilton |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | Swart en wit |
Webblad | www.hiltoncollege.com |
Hilton College is 'n privaatseunskool wat in 1868 deur eerwaarde William C. Newnham in Pietermaritzburg gestig is. In 1872 is die skool tot 7 km noord van Hiltonweg verskuif.