Hominini | |
---|---|
’n Kopbeen van Sahelanthropus tchadensis, wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | Hominini (Gray, 1825)
|
Genera | |
Subtribus Australopithecina Subtribus Hominina |
Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees).[1][2] Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.