Hoërskool Kloof (Kloof High School) | |
![]() | |
Gestig | 1960 |
---|---|
Hoof | Me. Dawn A. Léfort |
Adjunkhoof(de) | Rob Holding (sr. Adj.hoof) Dave Manion (Adj.hoof) |
Stigter | Mnr. G. Goodwin |
Personeel | ±40 |
Leerlinge | 1000+ |
Grade | 8 – 12 |
Adres | Emolwenistraat 34, Kloof, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Stad | Kloof |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | Sjokolade-Bruin Goudgeel Donkerblou |
Koshuis(e) | Churchill Founders Keller |
Webblad | KHS |
Hoërskool Kloof is 'n openbare hoërskool in Kloof, naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Die skool is in Februarie 1960 onder leierskap van sy eerste skoolhoof, Mnr. G. Goodwin geopen. Die eerste 127 studente het in voorafvervaardigde klaskamers op 'n tydelike ligging op die hoek van Emolweni- en Dan Pienaarstraat skoolgegaan.