'n 2009 Hyundai i10 1.25 L Kappa-enjin | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Produksietyd | 2008-huidig |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1.0L (998 cc) 1.2L (1197 cc) 1.25L (1248 cc) |
Boorwydte | 71 mm |
Slaglengte | 84 mm (998 cc) 75,6 mm (1197 cc) 78,8 mm (1248 cc) |
Massa | 71.4 kg |
Blok | aluminium |
Kopstuk | aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA 16-klep |
Brandstoftipe | Petrol |
Turboaanjaer | Nee |
Verkoelingstelsel | Water |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 70 PS (Kappa II 1.0L) 77 PS (Kappa 1.2L) 80 PS (Kappa 1.25L) 87 PS (Kappa II 1.25L) |
Wringkrag | 9.7 kg-m (Kappa II 1.0L) 11.4 kg-m (Kappa 1.2L) 11.8-12.0 kg-m (Kappa 1.25L) 12.2 kg-m (Kappa II 1.25L) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Epsilon-enjin |
Die Hyundai Kappa-enjin is 'n reeks van drie- en viersilinder petrolenjins gebou deur die Hyundai Kia Motorgroep vir hul motoraanwendings. Die Kappa-reeksenjins sluit die kleinste motorenjins in wat deur Hyundai vervaardig word.
Die hoofverbetering is die toevoeging van VVT (Variable Valve timing) tot die enjin.
Hyundaimotormodelle |
---|
Huidige modelle:
i10 ·
i20 ·
ix20 ·
i30 ·
ix35 ·
i40 ·
Accent ·
Atos ·
Elantra ·
Equus (tot 2016) ·
Getz ·
Matrix (tot 2007) ·
Santa Fe ·
Sonata ·
Terracan ·
Tiburon ·
Tucson ·
Veloster ·
|
Wysig hierdie sjabloon |