Hérault (34) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Montpellier |
Onderprefekture | Béziers Lodève |
Bevolking | 1 107 398 inw. (2014) |
Bevolkingsdigtheid | 168 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 224 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 25 |
Munisipaliteite | 343 |
President van die Conseil général |
Kléber Mesquida (PS) |
Hérault (34) (Oksitaans Erau) is 'n Franse departement van die gewes Oksitanië wat vernoem is na die rivier Hérault.[1] Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad daarvan is Montpellier.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |