Borsbeeld van Jean Absil
Jean Absil (23 Oktober 1893 – 2 Februarie 1974)[1] was 'n Belgiese komponis, orrelis en professor by die Brussel Konservatoria
Absil was gebore in Bonsecours, Hainaut (provinsie) , België . Sy onderwyser aldaar was Alphonse Oeyen, orrelis by die basilika van Bonsecours. Hy het vanaf 1913 gestudeer in orrel en harmonie by die Brusselse Konservatoria, maar nadat hy klaargemaak het, het hy egter besluit om te konsentreer op musikale komposisie.
In 1922 het Absil die Prix de Rome (België) gewen en in 1934 die Prix Rubens, wat hom in staat gestel het om na Parys , Frankryk te reis. Absil het in Parys kennis gemaak met sy mede komponiste Ibert , Darius Milhaud , en Arthur Honegger . Hy het egter internasionale statuur verkry met die eerste opvoering van sy eerste klavierkonsert (op. 30).[2]
Absil het vanaf 1930 in die harmonie onderrig gegee by die Brussel Konservatoria, en ses jaar later 'n professor van kontrapunt aldaar geword. Van sy studente was Paul Danblon . Hy het ook onderrig gegee by Chapelle Musicale Reine Elisabeth en by die Etterbeek Musiekskool. Gedurende hierdie periode was hy ook saam met Charles Leirens , die eerste redakteur gewees van die Revue Internationale de Musique (1936–1952).[3] Van 1955 het hy gedien as 'n lid van België se Koninklike Akademie. Hy het op die ouderdom van tagtig jaar in Brussel beswyk.
Absil was aanvanklik beïnvloed deur die laat Romantiese Skool ; veral Richard Wagner en Richard Strauss . Omtrent op die tydstip toe hy sy reis na Parys in 1934 begin het, het hy 'n moderner styl begin aanneem. Dit het die gebruik van polifonie en polimodale strukture ingesluit, beïnvloed deur kontemporêre komponiste soos Milhaud en Arnold Schönberg .[4]
Die oor ly nooit aan 'n indruk van tonale onsekerheid wanneer daar na Absil se musiek geluister word nie: terwyl dit nie langer moontlik is om 'n verwysing te vind na die klassieke majeur en mineur tonaliteit nie; skep die komponis nuwe modusse, wat hy vervang vir elke stuk. Van hierdie modusse kom nuwe akkoorde te voorskyn wat, selfs al is hulle verskillend van die klassieke akkoorde, ook 'n uitdrukkingsspanning of resolusie vertoon. Absil het nooit ware atonaliteit gebruik nie: die oënskynlike tonale onafhanklikheid van die stemme het hulself altyd opgelos in 'n unieke tonaliteit.[5]
Hy het van sy twintigerjare af na sy laat sewentigerjare ongewoon baie gekomponeer, en het veral gekonsentreer op die skryf van klavierwerke, aangesien hy ook 'n vaardige pianis was. Hierdie werke sluit die Ballade , op. 129, vir solo klavier in (wat slegs met die linkerhand gespeel word) sowel as die 3 Pièces (word gespeel met slegs die regterhand). Tussen sy konvensionele tweehandige werke is drie sonatinas (geskryf in respektiewelik 1937, 1939, en 1965) en twee Grand Suites . Die Grand Suites (Op.110, gekomponeer in 1965) het gedien as 'n huldeblyk aan Frédéric Chopin . In 1946 het hy ook Hommage à Robert Schumann gekomponeer en in 1957 die Passacaglia in Memoriam Alban Berg . Beide werke is vir klavier. Sy laaste voltooide komposisie was die KLavierkonsert No. 3, op. 162.
Werke vir ander instrumente en genres sluit in een opera , Les Voix de la mer , en 'n siklus van vyf simfonieë, die eerste (Opus 1) wat hy gekomponeer het op 27-jarige leeftyd toe hy 'n student was van Paul Gibson . Dit het in 1921 die Prix Agniez gewen.
Lys van werke (alfabeties) [ wysig | wysig bron ]
Gebaseer op die lys van bladmusiekstukke beskikbaar by die Belgiese Dokumentasie Sentrum vir Kontemporêre Musiek :
A cloche-pied op. 139 – 1968, vir kinderstemme en klavier
Alcools op. 43 – 1940, vir 4 gemengde stemme a cappella styl
Allegro brillante op. 132 – 1967, vir twee klaviere
Allegro brillante op. 132 – 1967, vir klavier en orkes
Alternances op. 140 – 1968, vir klavier
Asymétries op. 136 – 1968, for 2 klaviere
Ballade op. 129 – 1966, vir klavier (linkerhand)
Ballade op. 156 – 1971, vir altsaksofoon, klavier en klein orkes
Berceuse – 1932, for vir altsaksofoon of altviool of tjello en klein orkes
Berceuse – 1932, vir tjello of altviool of altsaksofoon en klavier
Bestiaire op. 58 – 1944, vir gemengde koor a cappella
Burlesque op. 100 – 1958, vir hobo en klavier
Cache-cache op. 117 – 1963, vir middelstem en klavier
Chaconne op. 69 – 1949, vir viool
Chanson de quatre sous – 1942, vir middelstem en klavier
Chansons de bonne humeur op. 49 – 1942, vir tweedelige vrouekoor en orkes(S.-Mz.)
Chansons de bonne humeur op. 49 – 1942, vir tweedelige vrouekoor en klavier and piano
Chansons plaisantes – 2e recueil op. 94 – 1956, vir tweedelige kinderkoor en klavier
Chansons plaisantes op. 88 – 1955, vir 2 kinderstemme
Cimetière – 1927, vir middelstem en klavier
Cinq bagatelles op. 61 – 1944, vir klavier
Cinq chansons de Paul Fort op. 18 – 1935, vir twee gelyke stemme en klavier
Cinq choeurs – 1930, vir driedelige vrouekoor en klavier
Cinq mélodies – 1927, vir middelstem en klavier
Cinq mélodies op. 12 – 1933, vir Mezzo-Sopraan en strykkwartet
Cinq pièces faciles op. 138 – 1968, vir klarinet of altsaksofoon en klavier
Colas Chacha – ?, vir orkes (groot)
Colindas op. 87 – 1955, vir driedelige koor a cappella
Concert à cinq op. 38 – 1939, vir fluit, viool, tjello en diatoniese harp
Concertino op. 42 – 1940, vir tjello en orkes
Concertino op. 42 – 1940, vir tjello en orkes
Concertino op. 122 – 1964, vir altviool en klavier
Concertino op. 122 – 1964, vir altviool en strykorkes
Concerto grosso op. 60 – 1944, vir blaasinstrument kwintet en strykorkes
Concerto n°2 op. 124 – 1964, vir viool en orkes
Concerto n°2 op. 124 – 1964, vir viool en klavier
Concerto n°2 op. 131 – 1967, vir twee klaviere
Concerto n°2 op. 131 – 1967, vir klavier en orkes
Concerto n°3 op. 162 – 1973, vir twee klaviere
Concerto n°3 op. 162 – 1973, vir klavier en orkes
Concerto op. 11 – 1933, vir viool en orkes
Concerto op. 11 – 1933, vir viool en klavier
Concerto op. 30 – 1937, vir twee klaviere
Concerto op. 30 – 1937, vir klavier en orkes
Concerto op. 54 – 1942, vir altviool en orkes
Concerto op. 54 – 1942, vir altviool en klavier
Concerto op. 155 – 1971, vir kitaar en klein orkes
Contes op. 76 – 1951, vir trompet en klavier
Contrastes op. 143 – 1969, vir twee kitare
Croquis pour un carnaval op. 137 – 1968, vir klarinetkwartet en diatoniese harp
Croquis sportifs op. 85 – 1954, vir musiekgroep
Danses bulgares op. 103 – 1961, vir musiekgroep
Danses bulgares op. 103 – 1959, vir fluit, hobo, klarinet, horing en fagot
Danses bulgares op. 103 – 1959, vir klavier
De tijd – ?, vir kinderkoor en klavier
Déités op. 160 – 1972, vir orkes
Deux danses rituelles op. 105 – 1960, vir klein orkes
Deux mélodies – 1933, vir middelstem en klavier
Deux poèmes op. 53 – 1942, vir sopraan en klavier
Divertimento op. 86 – 1955, vir saksofoon en orkes
Du rythme à l'expression I op. 108 – 1961, vir klavier
Du rythme à l'expression II op. 108 – 1961, vir klavier
Echecs op. 96 – 1957, vir klavier
Enfantines op. 52 – 1942, vir middelstem en klavier
Epouvantail op. 74 – 1950, vir orkes
Epouvantail op. 74 – 1950, vir klavier
Esquisses sur les 7 péchés capitaux op. 83 – 1954, vir klavier
Etude n°3 – 1963, for konsertdrom en klavier
Etude XI – ?, vir 4 timpani en klavier
Etude XI – ?, vir konsertdrom en klavier
Evasion op. 8 – 1927, vir hoë stem en klavier
Fanfares op. 118 – 1963, vir musiekgroep
Fantaisie – Caprice op. 152 – 1971, vir altsaksofoon en musiekgroep
Fantaisie – Caprice op. 152 – 1971, vir saksofoon en klavier
Fantaisie – Humoresque op. 113 – 1962, vir klarinet en klavier
Fantaisie – Humoresque op. 113 – 1962, vir klarinet en strykorkes
Fantaisie concertante op. 99 – 1958, vir viool en orkes
Fantaisie concertante op. 99 – 1958, vir viool en klavier
Fantaisie rhapsodique op. 21 – 1936, vir tjellokwartet
Fantaisie op. 40 – 1939, vir viool, altviool, tjello en klavier
Féeries op. 153 – 1971, vir klavier
Grande suite n°2 op. 110 – 1962, vir klavier
Grande suite op. 62 – 1944, vir klavier
Heure de grâce op. 98 – 1958, vir hoë stem en klavier
Hommage à Lekeu op. 35/bis – 1939, vir orkes
Hommage à Schumann op. 67 – 1946, vir klavier
Humoresques op. 126 – 1965, vir klavier
Images stellaires op. 161 – 1973, vir viool en tjello
Introduction et Valses op. 89 – 1955, vir orkes
Jeanne d'Arc op. 65 – 1945, vir orkes
L'album à colorier op. 68 – 1948, tweedelige kinderkoor en klavier
La mort de Tintagiles op. 3 – 1926, vir orkes
Le chant à l'école op. 144 – 1969, vir koor a cappella
Le chapeau chinois (extr.) op. 64 – 1944, vir Tenoor en klavier
Le chapeau chinois op. 64 – 1944, vir opera
Le chapeau chinois op. 64 – 1944,
Le cirque volant op. 82 – 1953, vir koor (twee kinderstemme), narrator en klavier
Le miracle de Pan op. 71 – 1949, vir orkes
Le miracle de Pan op. 71 – 1949, vir klavier
Le zodiaque op. 70 – 1949, vir klavier, koor (vier gemengde stemme), Soliste en orkes
Le zodiaque op. 70 – 1949, vir soliste, koor en twee klaviere
Légendes op. 91 – 1956, vir musiekgroep
Les bénédictions op. 48 – 1941, vir soliste, koor en klavier for Soloists, choir and piano
Les bénédictions op. 48 – 1941, vir soliste, koor , groot orkes en orrel
Les chants du mort op. 55 – 1943, vir gemengde vokale kwartet en orkes
Les chants du mort op. 55 – 1943, vir gemengde vokale kwartet en klavier – Sopraan – Alto – Tenoor – Bas
Les météores op. 77 – 1951, vir orkes
Les voix de la mer op. 75 – 1951, vir opera
Les voix de la mer op. 75 – 1951, vir soliste, gemengde koor, spraakkoor en klavier
Les voix de la mer: Choeur aérien op. 75 – 1951, vir vrouekoor
Marines op. 36 – 1939, vir klavier
Mythologie op. 84 – 1954, vir orkes (Groot)
Nymphes et faunes op. 130 – 1966, vir musiekgroep
Ouverture op. 75 – 1965, vir opera
Passacaille op. 101 – 1959, vir klavier
Peau d'Ane op. 26 – 1937, vir musiekgroep
Peau d'Ane op. 26 – 1937, for Soliste, spreekdele en orkes
Peau d'Ane op. 26 – 1937, vir teatermusiek
Peau d'Ane: Air de Peau d'Ane op. 26 – 1937, vir Sopraan en orkes
Peau d'Ane: Air de Peau d'Ane op. 26 – 1937, vir Sopraan en klavier
Peau d'Ane: Air du Prince op. 26 – 1937, vir Tenoor en orkes
Peau d'Ane: Air du Prince op. 26 – 1937, vir tenoor en klavier
Peau d'Ane: Air du Roi op. 26 – 1937, vir bas en orkes
Peau d'Ane: Air du Roi op. 26 – 1937, vir bas en klavier
Peau d'Ane: Airs de ballet op. 26 – 1937, vir kamerorkes
Peau d'Ane: Final du 3e acte op. 26 – 1937, vir Sopraan, mezzo sopraan, tenoor, bas en klavier
Peau d'Ane: Suite op. 26 – 1937, vir kamerorkes
Petit bestiaire op. 151 – 1970, vir kitaar
Petite suite op. 20 – 1935, musiekgroep
Petite suite op. 20 – 1935, vir kamerorkes
Petite suite op. 20 – 1935, vir fanfare
Petites polyphonies op. 128 – 1966, vir twee gelyke stemme en klavier
Phantasmes – 1936, vir Contralto, altsaksofoon, perkussie en klavier
Philatélie op. 46 – 1940, vir gemengde vokale kwartet en 14 instrumente
Philatélie op. 46 – 1940, vir Sopraan, Mezzo Sopraan, Tenoor, bas en klavier
Pièces caractéristiques op. 123 – 1964, vir kitaar
Pièces en quatuor op. 35 – 1938, vir saxofoon kwartet
Pierre Breughel l'Ancien op. 73 – 1950, vir soliste, koor en klavier
Pierre Breughel l'Ancien op. 73 – 1950, vir soliste, gemengde koor, spraakkoor, narrator, groot orkes en orrel
Poésie et vélocité op. 157 – 1972, vir klavier
Prélude et barcarolle – ?, vir kitaar
Printemps op. 59 – 1944, vir kinderstemme met klavierbegeleiding
Quatre esquisses op. 154 – 1971, vir fluit, hobo, klarinet en fagot
Quatre pièces op. 150 – 1970, vir kitaar
Quatre poèmes op. 12 – 1933, vir middelstem en klavier
Quatuor à clavier op. 33 – 1938, vir viool, altviool, tjello en klavier
Quatuor à cordes n°1 op. 5 – 1929, vir twee viole, altviool en tjello
Quatuor à cordes n°2 op. 13 – 1934, vir twee viole, altviool en tjello
Quatuor à cordes n°3 op. 19 – 1935, vir twee viole, altviool en tjello
Quatuor à cordes n°4 op. 47 – 1941, vir twee viole, altviool en tjello
Quatuor n°2 op. 28 – 1937, vir tjellokwartet
Quatuor op. 31 – 1937, vir 4 saxofone
Quatuor op. 132 – 1967, vir 4 klarinette
Quintette op. 16 – 1934, vir fluit, hobo, klarinet, horing en fagot
Rêves op. 80 – 1952, vir middelstem en klavier
Rhapsodie brésilienne op. 81 – 1953, vir musiekgroep
Rhapsodie brésilienne op. 81 – 1953, vir orkes
Rhapsodie bulgare op. 104 – 1960, vir orkes
Rhapsodie flamande op. 4 – 1928, vir musiekgroep
Rhapsodie flamande op. 4 – 1928, vir orkes
Rhapsodie n°2 op. 34 – 1938, vir orkes
Rhapsodie n°5 op. 102 – 1959, vir 2 klaviere
Rhapsodie n°5 op. 102 – 1959, vir musiekgroep
Rhapsodie n°6 op. 120 – 1963, vir horing en klavier
Rhapsodie roumaine op. 56 – 1943, vir viool en orkes
Rhapsodie roumaine op. 56 – 1943, vir viool en klavier
Rites op. 79 – 1952, vir musiekgroep
Roumaniana op. 92 – 1956, vir musiekgroep
Sicilienne – 1950, vir fluit of klarinet of saxofoon en klavier en harp
Silhouettes op. 97 – 1958, vir fluit en klavier
Six choeurs I op. 18 – 1935, vir kinderkoor en klavier
[divers],
Six choeurs II op. 18 – 1935, vir tweedelige kinderkoor en klavier
Paul Fort,
Six poèmes de Maurice Carême op. 109 – 1961, vir 3 gelyke stemme
Maurice Carême,
Sonate op. 115 – 1963, vir alto saxofoon en klavier
Sonate op. 134 – 1967, vir viool
Sonate op. 146 – 1970, vir viool en klaviero
Sonatine en duo op. 112 – 1962, vir viool en altviool
Sonatine n°2 op. 37 – 1939, vir klavier
Sonatine op. 27 – 1937, vir klavier
Suite bucolique op. 95 – 1957, vir strykorkes
Suite mystique op. 145 – 1969, vir fluitkwartet
Suite n°2 op. 141 – 1968, vir tjello en klavier
Suite pastorale op. 37 – 1939, vir fluit, hobo, klarinet, horing en fagot
Suite pastorale op. 37 – 1939, vir kavier
Suite sur des thèmes populaires roumains op. 90 – 1956, vir saxofoon kwartet
Suite op. 51 – 1942, vir tjello en klavier
Suite op. 78 – 1952, vir trombone, tuba of tjello en klavier
Suite op. 92 – 1956, vir klein orkes
Suite op. 114 – 1963, vir kitaar
Suite op. 135 – 1967, vir 2 kitare
Suite op. 149 – 1970, vir trompet in C of B mol en klavier
Sur un paravent chinois op. 147 – 1970, vir kitaar
Symphonie n°1 en ré mineur op. 1 – 1920, vir orkes
Symphonie n°2 op. 25 – 1936, vir orkes (groot)
Symphonie n°3 op. 57 – 1943, vir orkes
Symphonie n°4 op. 142 – 1969, vir orkes (groot)
Symphonie n°5 op. 148 – 1970, vir orkes (groot)
Tahi – Taho op. 8 – 1932, vir middelstem en klavier
Thrène op. 66 – 1945, vir tweedelige koor (gelyke stemme), orrel en 2 Narrators
Trente études préparatoires à la polyrythmie op. 107 – 1961, vir klavier
Trente études préparatoires à la polyrythmie op. 107 – 1961, vir klavier
Trio à cordes n°1 op. 17 – 1935, vir viool, altviool en tjello
Trio à cordes n°2 op. 39 – 1939, vir viool, altviool en tjello
Trio n°2 op. 158 – 1972, vir viool, tjello en klavier
Trio op. 7 – 1931, vir viool, tjello en klavier
Triptyque op. 106 – 1960, vir klein orkes
Trois choeurs op. 15 – 1934, vir vier mansstemme a cappella
Trois impromptus op. 10 – 1932, vir klavier
Trois pièces op. 32 – 1938, vir klavier
Trois pièces op. 32 – 1938, vir klavier (regterhand)
Trois pièces op. 119 – 1963, vir twee kitaars
Trois pièces op. 121 – 1964, vir bandoneon
Trois Pièces op. 127 – 1965, vir orrel
Trois poèmes d'Arthur Cantillon op. 9 – 1932, vir vier onbegeleide stemme
Trois poèmes de Tristan Klingsor op. 45 – 1940, vir middelstem en klavier
Trois poèmes de Tristan Klingsor op. 45 – 1940, vir middelstem en klein orkes
Trois vocalises op. 116 – 1963, vir middelstem en klavier
Ulysse et les Sirènes op. 41 – 1939, vir 1 Bar., 2 Narr., manskoor, vroukoor en klavier
Ulysse et les Sirènes op. 41 – 1939, vir Soliste (1 Bar., 2 Narrators), manskoor, vroukoor en klein orkes
Variations symphoniques op. 50 – 1942, vir orkes (groot)
Variasies op. 93 – 1956, vir klavier
Zoo op. 63 – 1944, vir vokale kwartet a cappella