John Ellis Bowlt (Londen, 6 Desember1943) is 'n Engelse kunshistorikus en professor emeritus in Slawiese tale en letterkunde aan die Universiteit van Suid-Kalifornië te Los Angeles (University of Southern California in Los Angeles, kortweg USC) waar hy die Instituut vir Moderne Russiese Kultuur bestuur.[1] Sy navorsing en publikasies fokus op simbolisme, die Russiese avantgarde en Sosialistiese realisme.