John Frederic Lewis | |
---|---|
Portret van John Frederic Lewis deur William Boxall in 1832 | |
Gebore | Londen, Engeland | 14 Julie 1805
Sterf | 15 Augustus 1876 (op 71) Walton-on-Thames |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Veld | skildery, gravure, akwarelle |
John Frederic Lewis (14 Julie 1805 – 15 Augustus 1876) was 'n Engelse skilder. Hy is in die waterverfskilderkuns bekend vir sy uitbeelding van omgewings in die Midde-Ooste.
Sy vader, Frederick Christian Lewis (1779-1856), was 'n graveerder en landskapskilder.