Juilliard-skool

Juilliard-skool

Gestig:1905
Tipe:Privaat (konservatorium)
President:Damian Woetzel
Studentetal:Ongeveer 850 kollegestudente, ongeveer 290 voor-kollegestudente
Ligging:New York
Kampus:Stedelik
Die Alice Tully-saal
Die Juilliard-skool

Die Juilliard-skool (/ˈliɑːrd/) is 'n privaat konservatorium vir die uitvoerende kunste wat in New York geleë is. Dit is in 1905 gestig en voorsien opleiding aan nagenoeg 850 voorgraadse- en nagraadse studente in dans, drama en musiek. Dit word wyd gereken as een van die voorste drama-, musiek- en dansskole, met sommige van die mees gesogte kunsteprogramme.[1][2][3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Still 'best reputation' for Juilliard at 100". The Washington Times. Besoek op 15 September 2013.
  2. Frank Rich (2003). Juilliard. Harry N. Abrams. pp. 10. ISBN 0810935368. Juilliard grew up with both the country and its burgeoning cultural capital of New York to become an internationally recognized synonym for the pinnacle of artistic achievement.
  3. "The Top 25 Drama Schools in the World". The Hollywood Reporter. Besoek op 15 September 2013.

Verdere leesmateriaal

[wysig | wysig bron]
  • Ten Years of American Opera Design at the Juilliard School of Music, gepubliseer deur die New York Openbare Biblioteek, 1941.
  • The Juilliard Report on Teaching the Literature and Materials of Music, deur die Juilliard-skool. Gepubliseer deur Norton, 1953.
  • The Juilliard Review, deur Richard Franko Goldman, gepubliseer deur die Juilliard-skool, 1954.
  • The Juilliard Journal, gepubliseer deur die Juilliard-skool, 1985.
  • Nothing But the Best: The Struggle for Perfection at the Juilliard School deur Judith Kogan. Gepubliseer deur Random House, 1987. ISBN 0-394-55514-7.
  • Guide to the Juilliard School Archives, deur die argiewe van die Juilliard-skool, Jane Gottlieb, Stephen E. Novak, Taras Pavlovsky. Gepubliseer deur The School, 1992.
  • Juilliard: A History deur Andrea Olmstead. Gepubliseer deur die Universiteit van Illinois uitgewers, 2002, ISBN 0-252-07106-9.
  • A Living Legacy: Historic Stringed Instruments at the Juilliard School deur Lisa Brooks Robinson, Itzhak Perlman. Amadeus Press, 2006. ISBN 1-57467-146-4.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]