Jüri Ratas | |
---|---|
Ratas in 2015 | |
17de Eerste Minister van Estland | |
Termyn 23 November 2016 – 26 Januarie 2021 | |
President | Kersti Kaljulaid |
Voorganger | Taavi Rõivas |
Opvolger | Kaja Kallas |
Leier van die Estniese Sentrale Party | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 November 2016 | |
Voorganger | Edgar Savisaar |
Burgemeester van Tallinn | |
Termyn 15 November 2005 – 5 April 2007 | |
Voorganger | Tõnis Palts |
Opvolger | Edgar Savisaar |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 2 Julie 1978 Tallinn, Estonië |
Politieke party | Sentrale Party |
Gade | Karin Ratas |
Kinders | 3 |
Alma mater | Universiteit van Tegnologie in Tallinn |
Jüri Ratas (gebore 2 julie 1978, in Tallinn) is 'n Estniese politikus en huidige leier van die Sentrale Party en Eerste Minister van Estland. Hy het as vise-president van die Riigikogu, Estonië se eenkamer parlement, van 2007 tot 2016 gedien en as die Burgemeester van Tallinn van 2005 tot 2007. As burgemeester van Tallinn het hy met die Europese Groen Hoofstad -program begin.[1]
Ratas is getroud en is die vader van drie.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Tõnis Palts |
Burgemeester van Tallinn 2005–2007 |
Opgevolg deur Edgar Savisaar |
Voorafgegaan deur Taavi Rõivas |
Eerste Minister van Estland 2016–2021 |
Opgevolg deur Kaja Kallas |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Edgar Savisaar |
Leier van die Sentrale Party 2016–hede |
Sittend |