Kaapse uiehout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. flanaganii
|
Binomiale naam | |
Cassipourea flanaganii (Schinz) Alston,(1922)
| |
Sinonieme | |
|
Die Kaapse uiehout (Cassipourea flanaganii) is 'n klein tot middelgroot boom en sy FSA-nommer is 528.[1] Die boom se getalle het die afgelope 100 jaar reeds met 50% verminder omrede die boom se bas gebruik word as 'n tradisionele geneesmiddel.
In Engels staan die boom bekend as ‘’Cape Onionwood’’.
Die boom kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, vanaf King William's Town tot die suide KwaZulu-Natal, voor.