Kalahariwildemispel | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | V. cyanescens
|
Binomiale naam | |
Vangueria cyanescens Robyns, (1928)
|
Die Kalahariwildemispel (Vangueria cyanescens) is 'n klein, swak boompie wat voorkom van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo, en weswaarts deur die Kaprivistrook tot in Kaokoland. Dit is inheems in Angola, Botswana, die Kaprivistrook in Namibië en Zambië.
Dit groei in sandgrond in bosveld. Die boom se blare is dun, leeragtig en meestal haarloos. Die boom se FSA-nommer is 702.3.[1]