Karoolewerik | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albescens
|
Binomiale naam | |
Certhilauda albescens (Lafresnaye, 1839)
| |
Sinonieme | |
Calendulauda albescens |
Die Karoolewerik (Calendulauda albescens) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoo- en kusbossieveld. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 25 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Lark. Die voël het verbaster met die Barlowse lewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier.