Kelly Preston

Kelly Preston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kelly Kamalelehua Smith
Geboorte 13 Oktober 1962
Honolulu, HI, VSA
Sterfte 12 Julie 2020 (op 57)
Anthony, FL, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat John Travolta (September 1991 - Julie 2020)
Kinders Jett (1992-2009), Ella (2000), Benjamin (2010)
Alma mater University of Southern California
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Preston (13 Oktober 1962 - 12 Julie 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Battlefield Earth (2000), The Cat in the Hat (2003), en What a Girl Wants (2003).

Op 12 Julie 2020 het Kelly Preston haar stryd teen borskanker, wat sy twee jaar lank gevoer het, verloor.[1] Sy is in haar huis in Anthony, Florida oorlede.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1983: Metalstorm: The Destruction of Jared-Syn
  • 1985: Mischief
  • 1985: Secret Admirer
  • 1986: SpaceCamp
  • 1987: Love at Stake
  • 1987: A Tiger's Tale
  • 1988: Spellbinder
  • 1988: Twins
  • 1989: The Experts
  • 1991: Run
  • 1994: Love Is a Gun
  • 1995: Mrs. Munck
  • 1996: Jerry Maguire
  • 1997: Addicted to Love
  • 1998: Holy Man
  • 1998: Jack Frost
  • 1999: For Love of the Game
  • 2000: Battlefield Earth
  • 2001: Daddy and Them
  • 2003: The Cat in the Hat
  • 2003: What a Girl Wants
  • 2003: View from the Top
  • 2004: Return to Sender
  • 2005: Sky High
  • 2007: Death Sentence
  • 2009: Old Dogs
  • 2018: Gotti

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2005: Fat Actress
  • 2008: Suburban Shootout
  • 2012: The Conversation

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1991: The Perfect Bride
  • 1994: Cheyenne Warrior
  • 2004: Moving Image Salutes John Travolta
  • 2008: The Tenth Circle
  • 2013: Adopted

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1994: Double Cross
  • 2001: Not Under My Roof
  • 2004: Maroon 5: She Will Be Loved
  • 2006: About 'Return to Sender'
  • 2016: Ladies Moaning Loudly

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]