Kleinvlindervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Lepidochaetodon
|
Spesie: | C. (L.) kleinii
|
Binomiale naam | |
Chaetodon (Lepidochaetodon) kleinii Bloch, 1790
| |
Sinonieme | |
Chaetodon corallicola Snyder, 1904 |
Die Kleinvlindervis (Chaetodon kleinii) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf KwaZulu-Natal. Onvolwasse vissies is al gevind in Algoabaai. Die vis word tot 15 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, in water wat 1 – 70 m diep is.
Die liggaam is geel met 'n wit kolletjie op elke skub. Die latynse naam kleinii is na aanleiding van die vis se vermoë om in akwariums te kan oorleef. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted butterflyfish.