Koekoekvink | |
---|---|
Midmar Wildreservaat, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Anomalospiza Shelley, 1901
|
Spesie: | A. imberbis
|
Binomiale naam | |
Anomalospiza imberbis (Cabanis, 1868)
| |
Sinonieme | |
Crithagra imberbis Cabanis, 1868 |
Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anomalospiza imberbis. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)