| |||||
Nasionale leuse: Maju Pulu Kita (Maleis vir: "Ons ontwikkelde eiland") | |||||
Volkslied: Advance Australia Fair (Engels vir: "Vooruit, pragtige, gelukkige Australië") Koninklike volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") | |||||
Hoofstad | West Island | ||||
Grootste stad | Bantam | ||||
Amptelike tale | Engels (de facto) | ||||
Regering | Federale parlementêre grondwetlike monargie Charles III David Hurley Natasha Griggs | ||||
Onafhanklikheid | Australiese eksterne gebied 1857 23 November 1955 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
14 km2 5,4 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2009-skatting - 2016-sensus - Digtheid |
596[1] (241ste) 544[2] 43 / km2 111,4 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2010-skatting $11 012 550[3] | ||||
Geldeenheid | Australiese dollar (AUD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
CCT (UTC+6:30) nie toegepas nie (UTC+6:30) | ||||
Internet-TLD | .cc | ||||
Skakelkode | +61 891 |
Die Kokoseilande (Engels: Cocos (Keeling) Islands), amptelik die Gebied van die Kokoseilande (Territory of Cocos (Keeling) Islands of Cocos Islands and Keeling Islands), is twee ringvormige eilande suidwes van Java in die Indiese Oseaan tussen Australië en Sri Lanka.
Die eilande is 'n gebiedsdeel van Australië met 'n oppervlakte van 14 km² en het 'n bevolking van 544 in 2016 gehad. Die hoofstad is West Island en die grootste stad is Bantam. Die Kokoseilande is in 1609 deur kaptain William Keeling ontdek.
Maleisiese Naam | Engelse Naam | Oppervlakte (km²) |
---|---|---|
Pulau Luar | Horsburgh Island | 1,04 |
Pulau Tikus | Direction Island | 0,34 |
Pulau Pasir | Workhouse Island | 0,00 |
Pulau Beras | Prison Island | 0,02 |
Pulau Gangsa | Woeplace Islets | <0,01 |
Pulau Selma | Home Island | 0,95 |
Pulau Ampang Kechil | Scaevola Islet | <0,01 |
Pulau Ampang | Canui Island | 0,06 |
Pulau Wa-idas | Ampang Minor | 0,02 |
Pulau Blekok | Goldwater Island | 0,03 |
Pulau Kembang | Thorn Island | 0,04 |
Pulau Cheplok | Gooseberry Island | <0,01 |
Pulau Pandan | Misery Island | 0,24 |
Pulau Siput | Goat Island | 0,10 |
Pulau Jambatan | Middle Mission Isle | <0,01 |
Pulau Labu | South Goat Island | 0,04 |
Pulau Atas | South Island | 3,63 |
Pulau Kelapa Satu | North Goat Island | 0,02 |
Pulau Blan | East Cay | 0,03 |
Pulau Blan Madar | Burial Island | 0,03 |
Pulau Maria | West Cay | 0,01 |
Pulau Kambling | Keelingham Horn Island | <0,01 |
Pulau Panjang | West Island | 6,23 |
Pulau Wak Bangka | Turtle Island | 0,22 |
Australië | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|