Kransaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. arborescens
|
Binomiale naam | |
Aloe arborescens Mill., 1768
| |
Verspreiding van die Kransaalwyn in Suider-Afrika | |
Sinonieme | |
|
Die kransaalwyn (Aloe arborescens) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en vanaf Mei tot Julie blom. Die struik is rond, groei vinnig en het vlesige, blougrys blare en helderrooi, buisvormige blomme aan are. Die plant floreer in vol son en benodig min water.
Die spesie kom in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe voor.
Die boom se FSA-nommer is 28.1.[1]
Die plant het ook twee subspesies:[2]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Aloe arborescens. |