Luuk de Jong in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Luuk de Jong[1] | ||
Gebore | 27 Augustus 1990 | ||
Geboorteplek | Aigle, Switserland | ||
Lengte | 1,88 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | PSV Eindhoven | ||
Nommer | 9 | ||
Jeugloopbaan | |||
DZC '68 | |||
2001–2008 | De Graafschap | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2008–2009 | De Graafschap | 14 | (2) |
2009–2012 | Twente | 76 | (39) |
2012–2014 | Borussia Mönchengladbach | 36 | (6) |
2014 | → Newcastle United (leen) | 12 | (0) |
2014–2019 | PSV | 159 | (94) |
2019–2021 | Sevilla | 69 | (10) |
2021–2022 | → Barcelona (leen) | 21 | (6) |
2022– | PSV | 6 | (3) |
Nasionale span‡ | |||
2008–2009 | Nederland o/19 | 5 | (1) |
2009–2013 | Nederland o/21 | 18 | (5) |
2011– | Nederland | 36 | (8) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 12 November 2022. † Kere uitgedraf (Doele). |
Luuk de Jong (gebore op 27 Augustus 1990 in Aigle, Switserland) is 'n Nederlandse professionele sokkerspeler wat vir PSV Eindhoven en die Nederlandse nasionale sokkerspan speel. Hy is 'n aanvaller en is bekend as een van die grootste talente in Nederland. Sy ouer broer Siem de Jong speel by AFC Ajax.
Klub | Seisoen | Liga | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|
De Graafschap | 2008/09 | Eredivisie | 14 | 2 |
FC Twente | 2009/10 | Eredivisie | 12 | 2 |
FC Twente | 2010/11 | Eredivisie | 32 | 12 |
FC Twente | 2011/12 | Eredivisie | 31 | 25 |
Borussia Mönchengladbach | 2012/13 | Bundesliga | 23 | 6 |
Borussia Mönchengladbach | 2013/14 | Bundesliga | 13 | 0 |
PSV | 2014/15 | Eredivisie | 159 | 94 |
Hy het meer as 36 keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 8 doele aangeteken het.