Mamoru Shigemitsu

Mamoru Shigemitsu (重光 葵, Shigemitsu Mamoru, 29 Julie 188726 Januarie 1957) was 'n Japannese diplomaat wat drie keer tydens en na die Tweede Wêreldoorlog as Minister van Buitelandse Sake gedien het en as Adjunk-premier. As 'n burgerlike gevolmagtigde wat die Japannese regering verteenwoordig, het Shigemitsu op 2 September 1945 die Japannese instrument van oorgawe aan boord van die slagskip USS Missouri saamgeteken.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Shigemitsu, Mamoru (1958). Japan and Her Destiny: My Struggle for Peace. F.S.G. Piggott (editing), Oswald White (translation). New York: Dutton. OCLC 1069057234.
  • Argiefmateriaalverwysings na Shigemitsu op die Internet Movie Database [1]
  • Webwerf oor uitstalling in die Japannese parlement Nov 8–30, 2007 [2], besoek 14 November 2007

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]