Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Mianmar |
Divisie | Mandalay |
Koördinate | 21°59′N 96°05′O / 21.983°N 96.083°O |
Gestig op | 13 Februarie 1857 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 118,36 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 034 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 8 700/vk km |
Tydsone | UTC +6:30 |
Burgemeester | Aung Maung |
Amptelike webwerf |
Mandalay (Birmaans: မန္တလေးမြို့) het vanaf 23 Mei 1859 tot 29 November 1885 as laaste koninklike hoofstad van Mianmar (Birma) gedien en is met 'n bevolking van 1 034 000 inwoners in 2010 die tweede grootste stad van die land ná Yangon. Die stad lê in die noordelike sentrum van Mianmar noord van die nuwe hoofstad Naypyidaw in die Mandalay-divisie. Deur Mandalay vloei die Irrawaddy-rivier.