Sharapova tydens die Mutua Madrid Open in 2015 | ||
Volle naam | Мари́я Ю́рьевна Шара́пова Maria Yuryevna Sharapova | |
---|---|---|
Land | Rusland | |
Woonplek | Bradenton, Florida[1] | |
Geboortedatum | 19 April 1987[1] | |
Geboorteplek | Njagan, Russiese SFSR, Sowjetunie (nou Rusland)[1] | |
Lengte | 1,88 m[1] | |
Begin professioneel | 19 April 2001[1] | |
Afgetree | 26 Februarie 2022[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $38 777 962 (soos op 30 Januarie 2023)[1] (4de van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | mariasharapova.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 645–171 (79,0%)[1] | |
Loopbaantitels | 36 WTA,[1] 4 ITF | |
Hoogste rang | No. 1 (22 Augustus 2005)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2008) | |
Junior | E (2002) | |
Franse Ope | W (2012, 2014) | |
Junior | 3R (2002) | |
Wimbledon | W (2004) | |
VSA-Ope | W (2006) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2004) | |
Olimpiese Spele | Silwermedalje (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 23–17 (57,5%)[1] | |
Loopbaantitels | 3 WTA[1] | |
Hoogste rang | No. 41 (14 Junie 2004)[1] | |
Australiese Ope | 2R (2003, 2004) | |
VSA-Ope | 2R (2003) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 2–1 (66,7%) | |
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
VSA-Ope | KE (2004) | |
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Maria Yuryevna Sharapova (Russies: Мари́я Ю́рьевна Шара́пова, Maria Yuryevna Sharapova, [mɐˈrʲijə ˈjʉrʲjɪvnə ʂɐˈrapəvə], ; gebore 19 April 1987 in Njagan, Wes-Siberië) is 'n voormalige Russiese tennisspeler en model.
Sharapova is bekend vir haar harde gekreun tydens wedstryde soos sy houe slaan. Tydens 'n wedstryd in 2005 op Wimbledon is die kreun gemeet op 101 dB, ongeveer die volume van 'n polisiemotor se sirene op kort afstand.[3]
In Maart 2016 het aan die lig gekom dat Sharapova tydens die Australiese Ope 'n dwelmtoets vir meldonium, 'n stof wat aan die begin van 2016 deur die Wêreldagentskap teen Opkikkers (Wada) verbied is, gefaal het. Op 8 Junie 2016 is sy deur die Internasionale Tennisfederasie (ITF) vir twee jaar verban.[4]
Die tabel toon Sharapova se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroue-enkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2003 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 2 |
2004 | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Wenner | Rondte 3 |
2005 | Halfeindstryd | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Halfeindstryd |
2006 | Halfeindstryd | Rondte 4 | Halfeindstryd | Wenner |
2007 | Eindstryd | Halfeindstryd | Rondte 4 | Rondte 3 |
2008 | Wenner | Rondte 4 | Rondte 2 | Beseer |
2009 | Beseer | Kwarteindstryd | Rondte 2 | Rondte 3 |
2010 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 4 |
2011 | Rondte 4 | Halfeindstryd | Eindstryd | Rondte 3 |
2012 | Eindstryd | Wenner | Rondte 4 | Halfeindstryd |
2013 | Halfeindstryd | Eindstryd | Rondte 2 | Beseer |
2014 | Rondte 4 | Wenner | Rondte 4 | Rondte 4 |
2015 | Eindstryd | Rondte 4 | Halfeindstryd | Beseer |
2016 | Diskwalifiseer | Beseer | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2017 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 |
2018 | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Rondte 4 |
2019 | Rondte 4 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Rondte 1 |
2020 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Toernooi nie gehou nie | Nie deelgeneem nie |