Martijn van Dam | |
In 2015 | |
Adjunk-minister van Ekonomiese Sake
| |
Ampstermyn 2015 – 2017 | |
Voorafgegaan deur | Sharon Dijksma |
---|---|
Opgevolg deur | Mona Keijzer |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 Februarie 1978 Zoetermeer, Nederland |
Politieke party | PvdA |
Alma mater | Tegniese Universiteit Eindhoven |
Martinus Hendricus Petrus (Martijn) van Dam (gebore op 1 Februarie 1978 in Zoetermeer) is 'n Nederlandse PvdA-politikus.
Van Dam was van 2015 tot 2017 adjunk-minister van Ekonomiese Sake in die Rutte II-kabinet gewees. Hy het tegniese bedryfskunde aan die Tegniese Universiteit Eindhoven gestudeer. Voordat hy adjunk-minister geword het, was hy van 2003 tot 2015 'n lid van die Tweede Kamer van die State-Generaal en van 1998 tot 2003 'n lid van die Stadsraad van Eindhoven gewees.