Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michelle Thomas | |
Geboortenaam | Michelle Doris Thomas |
---|---|
Geboorte | 23 September 1968 |
Sterfte | 22 Desember 1998 (op 30) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michelle Thomas (23 September 1968 – 22 Desember 1998) was 'n Afro-Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Unbowed (1999) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), The Cosby Show (1984), en Family Matters (1989).